h.1. Maria Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/09/1878, ged. 12/01/1879

h.1.  Maria Johanna, geb. 24/09/1878, ged. 12/01/1879, Uniondale.

Maria Johanna was die dogter van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Catharina Elizabeth Magdalena Vos.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1907 nie.