h.2. Burger Christiaan Daniël VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/06/1882, ged. 22/08/1882

h.2.  Burger Christiaan Daniël, geb. 19/06/1882, ged. 22/08/1882, Uniondale.

Burger Christiaan Daniël was die seun van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Catharina Elizabeth Magdalena Vos.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1907.