h.2. Johannes Diederik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/08/1857, ged. 25/10/1857

h.2.  Johannes Diederik, geb. 12/08/1857, ged. 25/10/1857, George, oorl. 1923 x 22/07/1884, Winburg met Anna Christina Elizabeth BALLOT, geb. 30/11/1864, dist. George, oorl. 23/05/1948, Ons Rus, Uniondale. ACEB xx George Frederik Zondagh.

Johannes Diederik was die seun van Ockert Petrus van der Westhuizen en Maria Jacoba Schoeman.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1904.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1912.