h.2. Susanna Magdalena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/08/1884, ged. 27/08/1884

h.2.  Susanna Magdalena, geb. 24/08/1884, ged. 27/08/1884, Uniondale x 16/12/1902, Uniondale met Casparus Johannes Adam VOS, geb. 1879.

Susanna Magdalena was die dogter van Burgert Daniël van der Westhuizen en Hester Petronella Lategan Otto.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1945 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1945 nie.