h.5. George Frederick VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/06/1891, ged. 02/08/1891

h.5.  George Frederick, geb. 30/06/1891, ged. 02/08/1891, Uniondale, Kaap, oorl. 11/01/1947, Wakkerstroom, dist. Robertson x 08/06/1915, Robertson met Ella Catharina VILJOEN, geb. 09/1891, Robertson, Wes-Kaap, oorl. 26/03/1951, Rondebosch, Kaapstad, d.v. Philippus Jacobus Viljoen en Elsebie Catharina Powell.

George Frederick was die seun van Andries Lourens van der Westhuizen en Elizabeth Wilhelmina Susanna Olivier.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900.
(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7f/Olivier_Grafte-14.jpg)

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Olivier_Name_Study-55)

Woon:  Wakkerstroom, Robertson