h.3. Hester Petronella VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/02/1898, ged. 27/02/1898

h.3.  Hester Petronella (Hettie), geb. 13/02/1898, ged. 27/02/1898, Uniondale, oorl. 12/06/1964, Uniondale.

Hester Petronella was die dogter van Burgert Daniël van der Westhuizen en Hester Petronella Lategan Otto.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1945.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1945.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, UNIONDALE, Urban area Western Cape, UNIONDALE, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Hester P., van der 1898-1964