h.3. Johannes Jurgen VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/02/1859, ged. 13/03/1859

h.3.  Johannes Jurgen, geb. 27/02/1859, Vlakteplaas, dist. Oudtshoorn, ged. 13/03/1859, George, oorl. 07/08/1908, Welbedaght, dist. George x Alice Margaret ROBERTSON, geb. 1876, oorl. 22/02/1907, Klipdrift, d.v. Frederik Augustus Robertson en Jacomina Aletta Engela.

Johannes Jurgen was die seun van Ockert Petrus van der Westhuizen en Maria Jacoba Schoeman.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1904.

In sy ma se sterfkennis van 1912 kom sy naam wel voor, maar word hy as oorlede aangegee.