h.8. Margaretha Alberta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1898

h.8.  Margaretha Alberta, geb. 1898 x 04/08/1942, Robertson met Willem Johannas SMIT, geb. 1880.

Margaretha Alberta was die dogter van Andries Lourens van der Westhuizen en Elizabeth Wilhelmina Susanna Olivier.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900.
(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7f/Olivier_Grafte-14.jpg)

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Olivier_Name_Study-55)