h.9. Elsabe Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/02/1902, ged. 02/04/1902

h.9.  Elsabe Maria, geb. 28/02/1902, ged. 02/04/1902, Oudtshoorn x met Johannes Hendrik SCHOEMAN.

Elsabe Maria was die dogter van Andries Lourens van der Westhuizen en Elsabe Maria Potgieter.


Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1906.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Olivier_Name_Study-55)