h.7. Magdalena Gesina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/07/1897, ged. 05/10/1897

h.7.   Magdalena Gesina, geb. 25/07/1897, ged. 05/10/1897, Uniondale.

Magdalena Gesina was die dogter van Lucas Casparus Hermanus van der Westhuizen en Catharina Elizabeth Magdalena Vos.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1907.