h.10. Andries Lourens VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/10/1904

h.10.  Andries Lourens, geb. 22/10/1904, Steyldrift, dist. Oudtshoorn, oorl. 07/02/1949 x 28/06/1927, Oudtshoorn met Emily LATEGAN, geb. 20/06/1906, Welgevonden, Oudtshoorn.

Andries Lourens was die seun van Andries Lourens van der Westhuizen en Elsabe Maria Potgieter.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1906.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Olivier_Name_Study-55)