h.11. Pieter Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1908

h.11.  Pieter Christiaan, geb. 1908 x 10/10/1939, Robertson met Rosa Hermina MATHEE, geb. 1910.

Pieter Christiaan was die seun van Andries Lourens van der Westhuizen en Maria Helena Potgieter.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1936.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1948.
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Olivier_Name_Study-55)