d.8. Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, ged. 20/03/1774

d.8.  Cornelis, ged. 20/03/1774, oorl. c. 1835, burger te Stellenbosch x 15/12/1795 met Johanna Christina HANEKAMP, geb. 23/08/1778, d.v. Arnoldus Albertus Hanekamp van Amsterdam en Sophia Maria Roodt xx 19/10/1828, Kaapstad met Maria Magdalena SMIT, geb. Namakwaland, ged. 20/11/1811, oorl. 06/12/1886, Clanwilliam, d.v. Floriaan Smit en Catharina Johanna Diederiks.

Cornelis was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.

Sy naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Volgens Redelinghuys was Florian Johannes Schmidt van Silesië op 12 Oktober 1800 met Catharina Johanna Diedriks getroud en was hulle die ouers van 6 kinders. (Redelinghuys, j.h.:  Die Afrikaner-familienaamboek.  Kaapstad. 1955, p. 242)