f.12. Sarel Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/05/1847, ged. 19/12/1847

f.12.  Sarel Johannes (Charl Johannes), geb. 04/05/1847, ged. 19/12/1847, oorl. 02/07/1876, Papkuilsfontein, Clanwilliam x 30/09/1867 met Catharina Johanna Christina BOTHA, geb. c. 1844 v. Papkuilsfontein.

Sarel Johannes was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Martha Magdalena Burger.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1855.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1883.