f.4. Johannes Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/09/1825, ged. 02/10/1829

f.4.  Johannes Cornelis, geb. 10/09/1825, ged. 02/10/1829, Graaff-Reinet.

Johannes Cornelis was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Aletta Geertruyda Engelbrecht.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1875 nie.

Uit Anna Elizabeth Hendrina Smit se sterfkennis van 1886 word hy as oorlede gelys.