f.4. Josias Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/10/1837

f.4.  Josias Johannes, geb. 30/10/1837, Troe Troe, ged. Clanwilliam, oorl. 05/06/1889, Ronderug x 19/08/1867, Clanwilliam met Hester Johanna Maria VAN ZYL, geb. 21/08/1847, ged. 16/01/1898, Vanrhynsdorp, oorl. 09/01/1922, dist. Van Rhynsdorp, d.v. Andreas Willem van Zijl en Elizabeth Maria Mouton.  HJMVZ xx Cornelis van der Westhuizen.

Josias Johannes was die seun van Willem Johannes van der Westhuizen en Gerhardina Johanna Maria Munnik.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.

Uit sy sterfkennis woon hulle te Ronderug.

Uit haar sterfkennis woon sy te Balen vlei, dist. Vanrhynsdorp.