g.3. Hendrik Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 30/07/1857, ged. 27/09/1857

g.3.  Hendrik Albertus, geb. 30/07/1857, ged. 27/09/1857, Clanwilliam, vermoedelik jonk dood.

Hendrik Albertus was die seun van Josias Gerhardus van der Westhuizen en Hester Elizabeth Botha.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1867 nie.