g.2. Johannes Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/10/1885, ged. 09/12/1885

g.2.  Johannes Christiaan, geb. 02/10/1885, ged. 09/12/1885, Oudtshoorn, oorl. voor 1903.

Johannes Christiaan was die seun van Willem Marthinus Petrus van der Westhuizen en Maria Magdalena Smith.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1903 maar hy word as oorlede gelys.