g.4. Susara Maria Magdalena VAN DER WESTHUIZEN

g.4.  Susara Maria Magdalena

Susara Maria Magdalena was die dogter van Petrus Johannes van der Westhuizen en Christina Johanna de Beer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1893.