i.11. Oloff VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/09/1938

i.11.  Oloff, geb. 26/09/1938 x 24/10/1964, Stellenbosch met Truda DE WET, geb. 1944.

Oloff was die seun van Oloff van der Westhuizen en Anna Catharina Liebenberg.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1947.