h.10. Gerhardus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1909

h.10.  Gerhardus Johannes, geb. 1909 x 06/03/1936, Vanrhynsdorp met Anna Maria BOTHA, geb. 09/08/1914, ged. 04/10/1914, Vanrhynsdorp, d.v. Willem Johannes Botha en Anna Maria Smit.

Gerhardus Johannes was die seun van Willem Johannes van der Westhuizen en Petronella Frederika Lamberdina Brand.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.