h.4. Willem Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/08/1895

h.4.  Willem Johannes, geb. 26/08/1895, Calvinia.

Willem Johannes was die seun van Willem Johannes van der Westhuizen en Petronella Frederika Lamberdina Brand.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.