h.6. Lambertus Vanwieling VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/01/1900

h.6.  Lambertus Vanwieling, geb. 05/01/1900, oorl. 18/10/1900, Ronderug, dist. Van Rhynsdorp.

Lambertus Vanwieling was die seun van Willem Johannes van der Westhuizen en Petronella Frederika Lamberdina Brand.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1935 nie.