h.8. Johannes Harmes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/10/1908

h.8.  Johannes Harmes, geb. 08/10/1908.

Johannes Harmes was die seun van Willem Johannes van der Westhuizen en Petronella Frederika Lamberdina Brand.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1935.