f.1. Helena Christina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/05/1813, ged. 12/09/1813

f.1.  Helena Christina, geb. 11/05/1813, ged. 12/09/1813. 4 mde oud met ma se dood.

Helena Christina was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Helena Christina Visser.

Haar naam kom nie voor in haar pa se sterfkennis van 1870 nie.