f.1. Nicolaas Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/04/1826, ged. 16/10/1826

f.1.  Nicolaas Jacobus, geb. 25/04/1826, ged. 16/10/1826, Beaufort-Wes, oorl. 07/01/1913, Riebeekskraal, Worcester x 21/05/1849, Victoria Wes met Aletta Johanna WIESE, geb. 1829, Piketberg, oorl. 13/11/1915, Worcester.  Boer.

Nicolaas Jacobus was die seun van Franciscus Hendrikus van der Westhuizen en Elizabeth Catharina Johanna Roets.


DG:  Johannes Jacob Nortje;  Anna Catharina Opperman;  Johannes Nicolaas Jacobus Roets;  Sara Magrietha Magdalena Roets.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1857.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1890.

Met haar sterfkennis woon hulle in Riebeek Straat, Worcester.