f.11. Rudolf Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/01/1834

f.11.  Rudolf Cornelis, geb. 24/01/1834, oorl. Strydenburg x 26/12/1870, Hoopstad met Francina Lovinia SWART, geb. 18/04/1852, ged. 30/01/1863, Colesberg, oorl. Strydenburg, d.v. Johannes Swart en Johanna Martha Susanna van Wyngaard. 

Rudolf Cornelis was die seun van Nicolaas Johannes Petrus van der Westhuizen en Anna Maria Jacoba Steenkamp.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1866:
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/62/Steenkamp-303-1.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1865: 
(https://www.wikitree.com/photo.php/f/fb/Van_der_Westhuizen-933.jpg)