f.14. Simon Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/02/1851, ged. 28/02/1851

f.14.  Simon Petrus, geb. 11/02/1851, ged. 28/02/1851, Victoria-Wes.

Simon Petrus was die seun van Carel van der Westhuizen en Cecilia Anna Riekert.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1857.