f.17. Cornelia Hendrina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/08/1847, ged. 19/09/1847

f.17.  Cornelia  Hendrina, geb. 03/08/1847, ged. 19/09/1847, Colesberg.

Cornelia Hendrina was die dogter van Nicolaas Johannes Petrus van der Westhuizen en Anna Maria Jacoba Steenkamp.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1866:
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/62/Steenkamp-303-1.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1865: 
(https://www.wikitree.com/photo.php/f/fb/Van_der_Westhuizen-933.jpg)