f.2. Josias VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/03/1827, ged. 13/05/1827

f.2.  Josias, geb. 31/03/1827, ged. 13/05/1827, jonk dood.

Josias was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Sibella Aletta Helena Dreyer.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1883 nie.