f.3. Marthinus Christoffel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/09/1847, ged. 22/03/1848

f.3.  Marthinus Christoffel, geb. 28/09/1847, Kameelpan, dist. Wolmaransstad, ged. 22/03/1848, Fauresmith, OVS, oorl. 19/06/1936, begr. Klerksdorp x 03/1872 met Adriana Maria Catharina VAN ROOYEN, geb. 16/07/1854, Uitenhage, oorl. 15/02/1932, begr. Klerksdorp, d.v. Andries Johannes van Rooyen en Adriana Maria Catharina Aegidius.

Marthinus Christoffel was die seun van Nicolaas Georg van der Westhuizen en Elizabeth Magdalena Barnard.

DG:  Andries Cornelis Appelgryn;  Susanna Catharina Kroukamp.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1902.

Marthinus, die vierde seun waarna verwys is, het vier kinders gehad, waarvan een seun, Andries, se nageslag nog in die gemeente is(https://archive.org/stream/geskiedenisvandi00koek/geskiedenisvandi00koek_djvu.txt)

eGGSA library Gravestones in South Africa Noordwes : North West North West, KLERKSDORP, Urban area North West, KLERKSDORP, Old cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Martienus Christoffel, v.d. 1847-1936

eGGSA library Gravestones in South Africa Noordwes : North West North West, KLERKSDORP, Urban area North West, KLERKSDORP, Old cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Adriana Maria Katorina, v.d. nee VAN ROOYEN 1854-1932