f.5. Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/10/1832, ged. 25/02/1833

f.5.  Jacobus, geb. 03/10/1832, ged. 25/02/1833 Beaufort-Wes, oorl. 29/06/1912, dist. Vryburg x 11/10/1858, Victoria-Wes met Catharina Susanna BARNARD, geb. 08/06/1840, Natal, oorl. 19/09/1908, Biesjesbult, dist. Vryburg, d.v. Marthinus Christoffel Barnard en Maria Catharina Botha.

Jacobus was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Elizabeth van Bosch.

DG:  Carel Johannes van Bosch;  Martha Sophia Korf;  Carel van der Westhuizen;  Cecilia Anna Riekert.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1870.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1885.

Met hulle huwelik is hy 'n meerderjarige jongman en veeboer van Houwwater.