f.4 Sarah Helena VAN DER WESTHUIZEN, ged. 28/03/1850

f.4.  Sarah Helena, ged. 28/03/1850, Voortrekkerregisters.

Sarah Helena was die dogter van Nicolaas Georg van der Westhuizen en Elizabeth Magdalena Barnard.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1902 nie.