f.6. Johanna Jacomina VAN DER WESTHUIZEN, geb.08/06/1822, ged. 30/01/1823

f.6.  Johanna Jacomina, geb.08/06/1822, ged. 30/01/1823, Beaufort-Wes.

Johanna Jacomina was die dogter van Johannes van der Westhuizen en Martha Magdalena van Wyk.

DG:  Petrus van der Westhuizen;  Magdalena Alberta van der Westhuizen;  Gerrit Stephanus Maritz;  Hester van Elvea.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1836 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1838 nie.