f.6. Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/06/1831

f.6.   Johannes Jacobus, geb. 25/06/1831, ged. Clanwilliam.

Johannes Jacobus was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Sibella Aletta Helena Dreyer.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1883 nie.