f.7. Wynand Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/06/1827, ged. 13/11/1827

f.7.  Wynand Johannes, geb. 08/06/1827, ged. 13/11/1827, Graaff-Reinet x 13/06/1853, Bloemfontein met Anna Maria Johanna VAN JAARSVELD, geb. c. 1833.

Wynand Johannes was die seun van Nicolaas Johannes Petrus van der Westhuizen en Anna Maria Jacoba Steenkamp.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1866:
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/62/Steenkamp-303-1.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1865: 
(https://www.wikitree.com/photo.php/f/fb/Van_der_Westhuizen-933.jpg)