f.8. Jacob Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 14/03/1825, ged. 12/06/1825

f.8.  Jacob Johannes, geb. 14/03/1825, ged. 12/06/1825,  Nieuweveld, Beaufort-Wes.

Jacob Johannes was die seun van Johannes van der Westhuizen en Martha Magdalena van Wyk.

DG:  Nicolaas van der Westhuizen;  Elizabeth van Bosch;  Carel van der Westhuizen.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1836 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1838 nie.