g.1. Jacob VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/09/1845, oorl. 30/09/1845

g.1.  Jacob, geb. 15/09/1845, oorl. 30/09/1845.

Jacob was die seun van Jacob van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Verwey.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1897 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 nie.