g.1. Martha Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/10/1850, ged. 04/03/1851

g.1. Martha Jacoba, geb. 12/10/1850, ged. 04/03/1851, Victoria-Wes.

Martha Jacoba was die dogter van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Aletta Johanna Wiese.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1915 nie.