g.1. Nicolaas Georg VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/10/1870 ged. 01/12/1870

g.1.  Nicolaas Georg, geb. 13/10/1870, Jakkalsdraai, Klerksdorp, Wolmaransstad, ged. 01/12/1870, Potchefstroom, Tvl., oorl. 10/08/1902,  begr. Klerksdorp x 28/01/1895, Lichtenburg met Johanna Elizabeth LE ROUX, geb. 16/06/1866, Hoopstad, oorl. 08/07/1929, Klipplaatdrift No. 87, dist. Wolmaransstad, d.v. Willem Cornelis Le Roux en Hester Cecilia Magdelena Beukes. JELR ook getroud met Pieter Andries Janse van Rensburg.

Nicolaas Georg was die seun van Nicolaas Georg van der Westhuizen en Johanna Maria Elizabeth Janse van Rensburg.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1900.
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a9/Van_der_Westhuizen-190.jpg)

Woon Klipplaatdrift No. 87, dist. Wolmaransstad volgens haar sterfkennis.