g.12 Anna Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/01/1869

g.12  Anna Elizabeth, geb. 21/01/1869, oorl. 01/04/1884.

Anna Elizabeth was die dogter van Jacob van der Westhuizen en Johanna Elizabeth Verwey.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1897 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 nie.