g.2. Lucas Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1860

g.2.  Lucas Petrus, geb. 1860.

Lucas Petrus was die seun van Franciscus Hendricus van der Westhuizen en Martha Jacoba Steenkamp.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1912 nie.