g.2. Abraham Jacobus Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1874

g.2.  Abraham Jacobus Stephanus, geb. 1874, Spinnekopkraal, dist. Magaliesburg, oorl. 04/04/1900, Klerksdorp.  Geen kinders.

Abraham Jacobus Stephanus was die seun van Nicolaas Georg van der Westhuizen en Johanna Maria Elizabeth Janse van Rensburg.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1900 en hy word as oorlede gelys.
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a9/Van_der_Westhuizen-190.jpg)