g.5. Isabella Aletta VAN DER WESTHUIZEN, ged. 15/08/1857, ged. 08/09/1857,

g.5.  Isabella Aletta, ged. 15/08/1857, ged. 08/09/1857, Victoria-Wes.

Isabella Aletta was die dogter van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Aletta Johanna Wiese.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1915 nie.