g.5. Martha Magdalena Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/12/1861, ged. 02/02/1862

g.5.  Martha Magdalena Maria, geb. 18/12/1861, ged. 02/02/1862, Beaufort-Wes, oorl. 12/03/1880.

Martha Magdalena Maria was die dogter van Carel Petrus Francois van der Westhuizen en Hester Margaretha Marais.

DG:  Gert van Wyk;  Martha Magdalena Maria van der Westhuizen;  Andries Gerhardus van der Westhuizen;  Johanna Catharina Marais.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1879.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1906 nie.