g.8. Nicolaas Burgert VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/04/1871, ged. 03/09/1871

g.8.  Nicolaas Burgert, geb. 06/04/1871, Loxton, Karoo, ged. 03/09/1871, oorl. 17/12/1934, Jakhalsdans, Loxton, Karoo x 07/05/1896, Beaufort Wes met Barendina Elizabeth FOURIE, geb. 06/04/1876, oorl. 06/05/1955, Strand, d.v. Jacobus Jonathan Fourie en Ester Geertruida Aletta Pienaar.

Nicolaas Burgert was die seun van Carel Petrus Francois van der Westhuizen en Hester Margaretha Marais.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1879.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1906.