h.2. Gerrit Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/10/1866, ged. 06/01/1867

h.2.  Gerrit Johannes, geb. 08/10/1866, ged. 06/01/1867, Beaufort-Wes, oorl. 18/07/1938, Booysens Reserve, dist. Johannesburg x 24/09/1888, Carnarvon met Susanna Jacoba HOUGH, geb. 1871.

Gerrit Johannes was die seun van Gerrit Johannes Jacobus van der Westhuizen en Magdalena Francina de Klerk.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1920.

Volgens sy sterfkennis woon hulle by 109 Derde Straat, Booysens Reserve, Johannesburg.