h.2. Stephanus Essaias VAN DER WESTHUIZEN

h.2.  Stephanus Essaias.

Stephanus Essaias was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Gesina Maria Terblanche.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1936.