h.4. Johanna Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

h.4.  Johanna Elizabeth.

Johanna Elizabeth was die dogter van Willem Jacobus van der Westhuizen en Gesina Maria Terblanche.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1936.