h.4. Maria Sophia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/04/1896, ged. 28/06/1896

h.4.  Maria Sophia, geb. 05/04/1896, ged. 28/06/1896, Carnavon.

Maria Sophia was die dogter van Lucas Petrus van der Westhuizen en Maria Sophia Hugo.

Haar naam kom nie voor in hullle ma se sterfkennis van 1925 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1925 nie.